Plesierengel (Afrikaans), Paperback/Leon Van Nierop

Plesierengel (Afrikaans), Paperback/Leon Van Nierop

Editura
An publicare
2012
Nr. Pagini
374
ISBN
9780624064718

Descriere

Contributor(s):Author: Leon Van Nierop Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en w reldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kli nte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kli nte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?

Pe aceeași temă